Klein Karoo groei gesond
Deur Garnett Wicomb Die jaarlikse finansiële resultate van die Klein Karoo Groep is tydens die algemene jaarvergadering verlede Vrydag (12 November) aan produsente bekend gemaak.