Reuseverliese nadat bye wegbly
Deur Liesel le Roux BOERE wat in die De Rust-omgewing uiesaad kweek, staar reuseverliese in die gesig nadat bye nie soos gewoonlik in November die uieblomme bestuif het nie.